Engels of Afrikaans? Wat is LCF Manne Bediening se beleid omtrent taal.
LCF is hoofsaaklik ‘n Afrikaans sprekende gemeente, maar tog is daar Engelse mense ook in ons gemeente en by ons programme betrokke. Ons taal voorkeur is Afrikaans alhoewel sommige van die media en programme uitgesaai word in Engels. Alhoewel die kursus in Engels aangebied word sal die Zoom besprekings en kommunikasie in Afrikaans geskied. Ons kan ongelukkig nie taal voorkeur gee aan alleen-engels sprekende persone nie. Indien daar wel genoeg alleen-engels sprekende persone inskryf kan ons probeer reël vir so ‘n groep.
Hoe werk die aanlyn kursus presies?
1. Eerstens moet alle persone wat wil aansluit opgeteken wees vir die kursus by die LCF kantoor sodat ons jou inligitng kan hê, beplan vir genoeg materiaal asook jou indeel in ‘n groep wat toepaslik is vir jou. 2. Na inskrywings sal jy in ‘n klein groep ingedeel word saam met ander manne. Laat weet asb as jy behoefte het om in ‘n sekere groep ingedeel te word. Klein groepe sal nie fisies bymekaar kom nie, maar eerder aanlyn via Zoom en WhatsApp. 3. Alle kommunikasie sal geskied via WhatsApp. Moet dus nie die WhatsApp groep verlaat waarin jy ingedeel is nie. 4. Die gesels sessie is ‘n baie belangrike aspek van die kursus en ons raai aan dat elke man by so Zoom groep ingedeel word. Sessies vind plaas Vrydae oggende 5:45am of Maandae aande 6:30pm. 5. As jy die kursus wil bywoon aanlyn, maar nie by ‘n gesels groep via Zoom betrokke kan wees nie – laat weet ons sodat ons jou nogsteeds toegang tot die materiaal kan gee. Ons raai wel aan dat jy probeer om by so ‘n groep in te skakel. 6. Daar is 11 sessies vir Wild Life. Elke Dinsdag oggend sal ‘n nuwe sessie aanlyn beskikbaar gestel word vir 11 weke opeenvolgend. 7. Die sessies is baie beskrywend en help jou stap vir stap om deur die materiaal te werk, asook voor te berei vir die Zoom sessies. 8. Zoom sessies sal slegs 40min lank wees. As jy moet afteken voor die 40min verby is – laat weet asb. jou groep leier en verlaat dan die sessie. 9. Ons raai aan dat daar goeie aanlyn etiket gevolg word en daar is so paar reëls wat ons voorhou. Lees meer hieronder.
What is considered good Online and LCF etiquette?
Mute your Zoom when not chatting. Give other men a chance to chat. Help others and be patient – it may be their first Zoom Chat. Be polite. Do not criticize. Do not force your opinion. Respect each other. Do not talk outside the group – mutual respect builds strong friendships and good character. Come prepared & expectant – especially spiritually. Let the Holy Spirit work! Connect with your group and group leader on WhatsApp again. Update them on how things are going. If you have a need or prayer request let them know. Make sure you have the Zoom discussion link and chat password for each session. Get this from your LCF Group Leader. If you are active in a Friday Morning LCF Men’s Group, make sure that you are ready at 5:45am to follow instruction from your group leader. If you are active in a Monday Evening LCF Men’s Group, make sure that you are ready at 6:30pm to follow instruction from your group leader. There is a 40min time limit for online discussions. Your group leader might encourage you to watch the video again before connecting online via Zoom. Only the discussion of the week’s session, prayer and chat will take place via Zoom. You need to watch and do the lesson before you connect online. If unsure, please feel free to ask. Please remember to bring your notes to the chat. A tip: with Zoom it is a good idea to have a solid background (like a wall) behind you. Should the rest of the family move about the house, they do not “photo bomb” your Zoom session.
I am new! Do you have any advice for me?
Remember all men at LCF Men’s Ministry were new at some stage. This is our first completely on-line course, so this is new for us as well. 1. Get a notebook to write in, or use your phone to type your thoughts and answers. You are not going to remember answers so please put that what the Holy Spirit is implanting in your heart to “paper” (The quote is: “If it is not on paper it is vapour”.) 2. Make sure you have your notes with you for the discussion sessions on Zoom. 3. Take the sessions seriously – your group leader and other men will quickly realise if you are not going through the sessions. Don’t fake it (see session 2) 4. Relax, be honest and most importantly enjoy yourself. LCF Men’s Ministry is a great place to make new friends. We assure you most of the men are just like you and struggle with exactly the same things – you will soon find out. 5. The golden rule at LCF is build a manly bond with other men and this can only happen if you do not talk outside the group about other men’s discussions or problems. Trust is very important. You can share what you have learnt but please do not share other men’s stories. 6. Check out LCF website and social media pages. Read what we are all about and what we believe about life and the Scriptures.
Moet ek ‘n vennoot (lidmaat) by LCF wees om die kursus by te woon?
Jy hoef nie ‘n vennoot by LCF te wees om die LCF Manne bediening by te woon nie. Baie van ons gereëlde bywoners is lidmate van ander gemeentes.
Hoe word ek 'n manne bediening groep leier by LCF?
LCF verlang manne wat groep leiers is om LCF vennoot te wees en ook meeste van die LCF, LCF manne kursusse al bygewoon het. Jy kan die LCF kantoor skakel om met die regte persoon in kontak te kom.

Below are the links to the Wild Life Online Course Content: