Wild Life

Engels of Afrikaans? Wat is LCF Manne Bediening se beleid omtrent taal. LCF is hoofsaaklik ‘n Afrikaans sprekende gemeente, maar tog is daar Engelse mense ook in ons gemeente en by ons programme betrokke. Ons taal voorkeur is Afrikaans alhoewel sommige van die media...